-
3 eiers
-
3 Eetlepels asyn
-
1 1/2 Teelepels Bakpoeier
-
1 1/2 Koppies Bruismeel
-
2 Koppies water(of melk)
-
1/2 Teelepels sout
-
2 Teelepels Olie
Maak ongeveer 15 pannekoeke.
- Breek eiers in wyebek beker en klits baie goed saam met asyn.
- Sif die droë bestandele by (so om die beurt met die vloeistof).
- Meng die olie laaste deur.